letra de veroordeel - mind assault
julle kruisig my met spykers vir woorde, druk die dorings in om my te laat voel hoe julle d-nk dit moet wees
julle wys na my met skokkende gesigte, kom en pynig my met al die aanmerkings
kom stenig my terwyl ek reeds dood is, krap my wonde oop en julle sal sien my are is ‘n pad van haat
mense is so bang
vir alles wat hulle
nie kan verstaan
ek sal bloei vir alles wat ek in glo, maar dis nooit genoeg, julle breek my af en ek bou myself weer op
al my wonde is letsels van inbegrip, dit herinner my aan die vernedering
net ek verstaan wat als met my aangaan, trek jou woorde terug of julle sal sien my are is ‘n pad van haat
mense is so bang
vir alles wat hulle
nie kan verstaan
woorde kom na my, dit is alles net in haat
moederfokker, pyn, dit is al wat ek verstaan
letras aleatórias
- ricky tyler › letra de sunday drive - ricky tyler
- gil ofarim › letra de one time - gil ofarim
- rory webley › letra de everybody dies - rory webley
- sciences peura › letra de hennessy - sciences peura
- f flagov › letra de макс (max) - f.flagov
- dead lakes › letra de deceiver - dead lakes
- break fate › letra de internal heckler - break fate
- eli noir › letra de tonight (prod. daam) - eli noir
- og buda › letra de пусто (empty) feat. 1nt3rluv! - og buda
- falling alice › letra de state of mind - falling alice