letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de kinders van die wind - mango groove

Loading...

[verse 1]
ek ken ‘n ou, ou liedjie
van lewenswel en wee
van lank-vergane skepe in
die kelders van die see

die woorde is vergete
en tog, die deuntjie draal
soos vaag-bekende grepies in
‘n baie ou verhaal

[chorus]
swerwers sonder rigting
soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar
kinders van die wind

[verse 2]
gesigte, drome, name
is deur die wind verwaai
en waarheen daardie woorde is
sou net kind kon raai

[chorus]
swerwers sonder rigting
soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar
kinders van die wind

[bridge]

[chorus]
von swerwers sonder rigting
von soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar
kinders van die wind

en eindelik was almal maar
net kinders van die wind
kinders van die wind

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...