letra de passievol - lukraaketaar
lukraaketaar: p-ssievol
want wie’t gesê jy mag aan jouself d-nk?
wie’t gesê jy mag kies om sonder voorbehoud te leef?
gee my net iets betekenisvol
ek sal dit doen sonder om te twyfel
ek sal my siel aan die brand slaan
jy mag dalk d-nk wat jy doen is sinvol
nooit jou eie geluk betwyfel
waarheen gaan ons as ons doodgaan?
niks wat jy sê sal ooit saak maak nie
en niks wat jy doen sal ooit onthou word nie
niks wat jy koop sal jou gelukkig maak nie
hoe kan jy d-nk jy’s nie hier vir ‘n rede nie?
ladadaa
ladadaa daa
onderstebo, onder die maan
my kop voel so deurmekaar vanaand
sonder woorde
waarvandaan kom geluk en
hoekom doen ek nie iets waarvan ek hou nie?
waarvan ek hou nie?
skop dan grond oor daai kis
bly net elke dag weg van die lig
en die wete
niks wat jy sê sal ooit saak maak nie
en niks wat jy doen sal ooit onthou word nie
niks wat jy koop sal jou gelukkig maak nie
waarheen gaan ons as ons doodgaan?
waarheen gaan ons as ons doodgaan?
waarheen gaan ons as ons doodgaan?
gee my net iets betekenisvol
ek sal dit doen sonder om te twyfel
ek sal my siel aan die brand slaan
jy mag dalk d-nk wat jy doen is sinvol
nooit jou eie geluk betwyfel
onderstebo, onder die maan
my kop voel nog deurmekaar vanaand
sonder woorde
waarvandaan kom geluk en
hoekom doen ek nogsteeds nie iets waarvan ek hou nie?
waarvan ek hou nie?
so ek’s nou net ‘n monument
opgerig om te herdenk, p-ssievol
vergeet van my!
letras aleatórias
- hotboy slime › letra de slime with me - hotboy slime
- clonnex semmyx › letra de roblox (snippet 10/07/2023) - clonnex & semmyx
- strapo › letra de nula - strapo
- helen baylor › letra de more than (just) a feeling - helen baylor
- soundbyte › letra de monyon - soundbyte
- ryan lindsey › letra de future unemployment - ryan lindsey
- tayla parx › letra de on and on - tayla parx
- omega mcbride › letra de awesome - omega mcbride
- lutalo › letra de plph - lutalo
- caballero jeanjass › letra de tchernobyl - caballero & jeanjass