letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de gebed in die laataand - lucas maree

Loading...

deur hierdie strate strompel baie sterwes verby
met die gruwel van skroom in hul oë
waareens die trippeltone teen die aarde kom trap
dreun daar nou net die bomwerper steuwels

maar ek kla nie, ek sal nie my paranoia kan belei
want jy mag dit dalk nie verstaan nie
in hierdie woekerstad verweer my vriende om my
in die waansin van wantrou verlore

uit hierdie stomgeskaarde skel die stiltes op my
en dit koggel en kou aan my ore
maar ek kla nie, dit help nie om krag te meet teen die gety
want more is als weer vergete
maar ek kla nie, dit help nie om krag te meet teen die gety
want more is als weer vergete

ons is ‘n baie klein ou groepie mensdom verwaend
oor als wat verkeerd omgebeure
want ons drie skepies het ons al die sekering gegee
om te gryp wat ons toekom, afrika

ja ek kla nie, ek vra net ‘n goeie nag se rus
voor die dag daak wat myne is more
ja ek kla nie, ek vra net ‘n goeie nag se rus
voor die dag daak wat myne is

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...