letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de ek en jy - lucas maree

Loading...

ek en jy
ek en jy
ons twee is gemaak om bymekaar te bly, want ek en jy balanseer mekaar, maar kontras deurmekaar
twee kante van dieselfde munt so waar

jy is realisties, ken die wêreld en sy perke
en ek weet weer van woorde en hoe voel se dinge werk
want ek is mos die dromer wat vir altwee lugkastele bou wat jy dan op die keper moet beskou

ek en jy
ek en jy
ons twee is gemaak om bymekaar te bly, want ek en jy balanseer mekaar, maar kontras deurmekaar
twee kante van dieselfde munt so waar
ek is meer die skadu mens en jy hou van die son
en as dit kom by veite, dan’s dit ek wat wens ek kon
want vir jou is als so logies en voorspelbaar soos die aarde draai en ek is weer die een wat waag en raai

asof dit nie genoeg is nie ruil ons soms rolle om
en dan praat jy skielik baie en ek raak tydelik stom
en op ‘n dag besef ons dat ons eintlik maar net halwes is van ‘n hemel waar net ons twee kan bestaan

ek en jy
ek en jy
ons twee is gemaak om bymekaar te bly, want ek en jy balanseer mekaar, maar kontras deurmekaar
twee kante van dieselfde munt so waar

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...