letra de wit skoene - loufi
kom ons raak vuil
soos wit skoene
in modderige water
want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
kom ons raak vuil
kom ons raak vuil
kom ons raak vuil
oh, oh, oh
kom ons raak vuil
kom ons raak vuil
kom ons raak vuil
oh, oh, oh
kom ons raak vuil
soos wit skoene
in modderige water
want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
allie pad op tot die party stop
kom ons raak vuil
soos wit skoene
in modderige water
want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
allie pad op tot die party stop
kom ons worry oor niks vanaand, madam
ons gaan net daar wa die aand ons vat
al wil jou voete kraam
ons dans ons pyne weg
en al die swaar
elke einde van die maand se kwaale maak
nettie saak vanaand
jy is my trans
my great escapеs
jou kyk vir my jou dans
jou body movement steel al my balans
laat die music ons bеweeg die sweet ons tap
day to day se dae wat ons wil kraak
die accounts wat ons nie nou kan kla betaal
die geskel se praat en al van daai geraas
issie musiek wat ons gaan op kan dans vanaand
dit maakie saak wat mense van jou praat
doen wat jy wil doen want mense praat
wees jouself the girl en jy jou bra
moenie try impressie jy is die beste van
allie pad op tot die party stop
kom ons raak vuil
soos wit skoene
in modderige water
want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
allie pad op tot die party stop
maak net tyd vir my
net ek en jy
die maan se skyn
musiek wat play
ek kyk vir jou
jy kyk vir my
die tyd verdwyn
my tyd is jy
beweeg heel aand
ons sit, ons dans
hou vas my hand
dit is okay, jy is okay
ek is okay, ons is okay
[hallo? ek is besig om te record man]
en daar is sp-ce by my
skuif op vir my
is daar plek by jou
ek’s ‘n open book
maar jy lyk toe
maak oop vir my
ek wil jou lees
jou grootste vrees
hoe jy genees
wat maak jou treur
wat maak jou bly
issit ek en jy
girl bly by my
laat tyd verdwyn
my tyd is jy
maak my jou tyd
jou everyday of net vanaand dit maaki saak
allow my in
kom ons raak vuil
soos wit skoene
in modderige water
want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
allie pad op tot die party stop
kom ons raak vuil
soos wit skoene
in modderige water
want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens
letras aleatórias
- szesnasty › letra de bal - szesnasty
- max › letra de holla (party pupils remix) - max
- epic rap battles of history › letra de artists vs tmnt - epic rap battles of history
- high society › letra de tell me now - high society
- raphael gualazzi the bloody beetroots › letra de liberi o no - bonus track - raphael gualazzi & the bloody beetroots
- mike dreams › letra de the rest of my life - mike dreams
- grip grand › letra de jive turkeys - grip grand
- sammie › letra de armageddon - sammie
- roqy tyraid › letra de initials in the sky - roqy tyraid
- penx › letra de word is mine - penx