letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de baas vannie plaas - loufi

Loading...

staan op innie oggend
melk ‘n koei of sny die jaard
skink ‘n dop of try en start die trekker wat al maande park
vang ‘n hoender, maak ontbyt
vroutjie’s wakker, sy’t ‘n date
maar once sy line dan maak dit my
die baas vannie plaas

die baas vannie plaas [x4]

ek bly [?]
ek skink ‘n dop vir ou grobbies
ek stoot my eie d-mn trollie
ek was my eie ou sokkies
ek hang my eie ou onnies
she’s not the girl for the morning
hol geknoop in haar noppies
lyk sy’s getoor in haar koppie
nou kyk die buurman se vrou hoe staan ek еn wasgoed opvou
hou my lekker, diе ou lekker hard werkend you know
toe’s my vrou in die driveway
ek en sy kyk ma’ sideways
maar ek weet môre line sy
dan doen ek dinge weer my way

en staan op innie oggend
melk ‘n koei of sny die jaard
skink ‘n dop of try en start die trekker wat al maande park
vang ‘n hoender, maak ontbyt
vroutjie’s wakker, sy’t ‘n date
maar once sy line dan maak dit my
die baas vannie plaas
die baas vannie plaas [x2]

gisteraand het ons lekker gestry
sy’t mos gesien hoe ek kyk
jy na die buurman se wyf
en sy vra nog aan my wil jy spits in haar tuin
oh jinne, nou’s [?] hier binne
sy smaak my slat oor die vingers
ek vertel haar hoe dit is

once she line, is die kaas oop borrel
hey, druk die nek in my gorrel
hey, sit die vleis in die fridge
sit die tape op ‘n beat
en ek order mcdonald’s
oh jir, hier sien ek ‘n kyk in haar oë
voel ek iets teen my kop val
word ek wakker toe
doen die dag maar net oor

en staan op innie oggend
melk ‘n koei of sny die jaard
skink ‘n dop of try en start die trekker wat al maande park
vang ‘n hoender, maak ontbyt
vroutjie’s wakker, sy’t ‘n date
maar once sy line dan maak dit my
die baas vannie plaas
so, as sy line dan maak dit seker my die baas
maar as sy terug kom gaan sy seker met my raas
maar as sy line doen ek net wat ek smaak
maar as sy nie hier is maak dit my
die baas vannie plaas

staan op innie oggend
melk ‘n koei of sny die jaard
skink ‘n dop of try en start die trekker wat al maande park
vang ‘n hoender, maak ontbyt
vroutjie’s wakker, sy’t ‘n date
maar once sy line dan maak dit my
die baas vannie plaas

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...