letra de somerreën - lianie may
verse1
droom van jou, voel jou lanks my lê
hou van jou, jy weet ek wil jou by my hê
hier’s my hart, en dis net vir jou
en dan op ‘n dag kom jy weer terug
en ek’s veilig ek’s by jou
chorus
kom reën op my ‘n somerreën, my lief
kom reën op my ek’s so alleen
dit alles gee ek net vir jou, my lief
ek wil by jou wees, so graag by jou wees vanaand
verse2
ek en jy, kyk hoe loop ons saam
elke tree, vlieg ons drome oor die maan
vra my nou, vra my “word my vrou?”
tot die laaste dag sal jy my vashou
ek’s so lief vir jou
chorus
kom reën op my ‘n somerreën, my lief
kom reën op my ek’s so alleen
dit alles gee ek net vir jou, my lief
ek wil by jou wees, so graag by jou wees
verse3
kom ons bid vir reën my lief
en steel die droogte
weg van als want ons moet veilig hou
reën op my
reën op my!
chorus
kom reën op my ‘n somerreën, my lief
kom reën op my ek’s so alleen
kom reën op my ‘n somerreën, my lief
kom reën op my ek’s so alleen
dit alles gee ek net vir jou, my lief
ek wil by jou wees, so graag by jou wees vanaand
kom reën op my ‘n somerreën, my lief
kom reën op my ek’s so alleen
dit alles gee ek net vir jou, my lief
ek wil by jou wees, so graag by jou wees vanaand
letras aleatórias
- benjamin moffat › letra de we went to the badass bitch - benjamin moffat
- bop alloy › letra de a break 2 build on - bop alloy
- young thug › letra de i got - young thug
- haha crew › letra de jebať na nich - haha crew
- scoppey › letra de mina (parte ii) - scoppey
- nil karaibrahimgil › letra de kanatlarım var ruhumda - nil karaibrahimgil
- mysonne › letra de that's how we on it (remix) - mysonne
- mel torme › letra de have you met miss jones? (live 1995) - mel tormé
- senators › letra de 29 years - senators
- trill carl › letra de north side - trill carl