letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de my seun mieliepap - len ashton

Loading...

my seun mieliepap
jy laat my hartsnare lekker klap
jy is so soet soos waatlemoem
jy het n kop soos n boerpampoen
ja ja
my seun mieliepap
met jou nek so lank en slap
jy het n pens vol boeliebeef
ek het jou tog so lief
ek smaak jou ek smaak jou ek smaak jou sowaar
ons twee maak n lekker paar
kom druk my en soen my aan die brand
jou lippe is so sag soos n motorkar band
mmm my seun mieliepap
jy drink jou dik aan druiwesap
jy doen die burp dat jou tanne klap
my seun mieliepap
my seun mieliepap
jy laat my hartsnare lekker klap
jy is so soet soos waatlemoem
jy het n kop soos n boerpampoen
ja ja
my seun mieliepap
met jou nek so lank en slap
jy het n pens vol boeliebeef
ek het jou tog so lief
ek smaak jou ek smaak jou ek smaak jou sowaar
en ons twee maak n lekker paar
kom druk my en soen my aan die brand
jou lippe is so sag soos n motorkar band
mmm my seun mieliepap
jy drink jou dik aan druiwesap
jy doen die burp dat jou tanne klap
my seun mieliepap
ja ja ja
my seun mieliepap
ja ja ja
my
seun
mieliepap

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...