letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de meer as niks - leah sa

Loading...

meer as niks lyrics
kyk op ek het dit nodig
voor ek omdraai en wegloop
stop my en sê ek’s meer as niks
as jy d-nk ek oordoen dit
weet jy hoe jy in my vassit
ek het probeer om jou uit te kry

ek het nog nooit iemand so lief gehad nie
ek het nie krag om verder meer te praat nie
gee my jou hand en voel my hart klop hier buite my bors
vat aan my lyf voel hoe ek ingee tot jou
kyk in my oë sien jy wat voel ek vir jou

kyk weer lyk ek vir jou mooier
al maak jou oordeel my al hoe seerder
dit is darem meer as niks

ek het nog nooit iemand so lief gehad nie
ek het nie krag om verder meer te praat nie
gee my jou hand en voel my hart klop hier buite my bors
vat aan my lyf voel hoe ek ingee tot jou
kyk in my oë sien jy wat voel ek vir jou
ek het nog nooit iemand so lief gehad nie

iemand verdien jou
dalk net soos ek wou
maar ek staan nou voor jou
ek is jou golwe jou diepsee jou blou
ek het nog nooit iemand so lief gehad nie
ek het nie krag om verder meer te praat nie
gee my jou hand en voel my hart klop hier buite my bors
vat aan my lyf voel hoe ek ingee tot jou
kyk in my oë sien jy wat voel ek vir jou
ek het nog nooit iemand so lief gehad nie

kyk op ek het dit nodig
voor ek omdraai en wegloop
stop my en sê my ek’s meer as niks

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...