letra de ek vergewe jou - leah sa
ek vergewe jou lyrics
jy weet jy maak my so kwaad
as jy nie luister as ek praat
maar hoe kan ek jou ooit kwalik hou
want jy’s prakties gebou
elke stuk en deel van jou
want dis hoe jy my op die grond kry
maar ek vergewe, gewe, gewe jou, whoah-oh-oh
net vir jou, net vir jou
ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n duisend keer en meer net vir jou
whoah-oh-oh net vir jou
jy’s kompleet ongewoon
ek ken jou lyf van kop tot toon
en daar’s geen twyfel
ek verstaan jou
jy’s my goed, jy’s my sleg
jy’s my waar en jy’s my weg
en al verskil ons staan ons op gеlyke grond
maar ek vergеwe, gewe, gewe jou, whoah-oh-oh
net vir jou, net vir jou
ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n duisend keer en meer net vir jou
whoah-oh-oh net vir jou
nou’s dit net ons kaalvoet op die strand
vergeet van gisteraand
ons lewe vir aande soos vanaand
en als wat my van jou pla gooi ek vir die maan
dis iets wat net die liefde sal verstaan
whoah-oh-oh net vir jou
en ek vergewe, gewe, gewe jou, whoah-oh-oh
net vir jou, net vir jou
ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n duisend keer en meer net vir jou
whoah-oh-oh net vir jou
letras aleatórias
- nelward › letra de let me out - nelward
- los jaivas › letra de mañana me voy pa'l norte - los jaivas
- sams 4 christ › letra de changed me - sams 4 christ
- skrimish sober › letra de playtestbrokemyheartlol - skrimish sober
- dile › letra de rewind - dile
- conchita wurst › letra de six - conchita wurst
- franz di cioccio › letra de il cerchio - franz di cioccio
- jpelirrojo › letra de buscando un estilo - jpelirrojo
- frara › letra de puttane - fràra
- sonic death › letra de валькирия (valkyrie) - sonic death