letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de niks is dan mooier - kurt darren

Loading...

jy wek my in die [môre]

as die dougras waak

[fluister] wasemwoorde

teen my w-nge aan

hoor die stille [geraas]

voel jou asem rustig blaas

en die [deining] van jou bors

jy’s ‘n wonderwerk

soos ‘n [ongebyte] appel

[blink] jy reg deur my

en ons [dans] op die wieke

van ‘n lentewind
deur jou glinsterhare breek ‘n [beeld]

dronk van vreugde, vars, vol lewe

jy is vrou

vlindervlerke soos [satyn]

o, niks is dan [mooier]

as jou bruin, volle oë

in liefdeskild getoë

jy is vrou

en my arms kan jy [hou]

o niks is dan mooiеr

as jou bruin, volle oë

in liefdeskild gеtoë
jy is vrou

jy is [vrou]

la-da-da-da …

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...