letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de kaptein (span die seile) - kurt darren

Loading...

kaptein – span die seile
kaptein – sy is myne
daar waar die son opkom
daar oor die horison wag sy vir my

kaptein – span die seile
kaptein – sy is myne
daar waar die son gaan lê
het sy gesê sy wag
oh oh oh oh oh oh
sy wag vir my

eendag lankgelede in my drome
was daar ‘n girl soos jy
en sy was ver te mooi vir my
daar was ‘n eiland
vol meisies in bikinis en almal
lyk soos jy en dit was ver te veel vir my

kaptein – span die seile
kaptein – sy is myne
daar waar die son opkom
daar oor die horison wag sy vir my
kaptein – span die seile

kaptein – sy is myne
daar waar die son gaan lê
het sy gesê sy wag
oh oh oh oh oh oh
sy wag vir my

eendag op ‘n reëndag ons alleendag
dit was net ek en jy
ons het mekaar in ‘n droom gekry
daar was ‘n eiland vol kinders
by dosyne en almal lyk soos jy
en dit was mooier as mooi vir my

kaptein ek wens jy wil my hoor
kaptein – span die seile
kaptein – sy is myne
daar waar die son opkom
daar oor die horison wag sy vir my

kaptein – span die seile
kaptein – sy is myne
daar waar die son gaan lê
het sy gesê sy wag
oh oh oh oh oh oh
sy wag vir my

kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor
kaptein – span die seile
kaptein – sy is myne
daar waar die son opkom
daar oor die horison wag sy vir my

kaptein – span die seile
kaptein – sy is myne
daar waar die son gaan lê
het sy gesê sy wag
oh oh oh oh oh oh
sy wag vir my
sy wag vir my

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...