letra de seeman - kontras
môre sal ek dit onthou
vroeg voor die oggend dou
waar sal ek heen?
o waar sal ek gaan?
waar kom ek dan nou eintlik vandaan?
dit skeur as jou naels in my druk
die monster wat my kom verslind
waar sal ek heen?
o waar sal ek gaan?
waar kom ek nou eitlik vandaan?
kan jy jou kop nog ophou?
en kan jy die storms beur?
kan jy als insit in ‘n oogwink
en die res als vergeet?
en ken jy jou diepste donker?
en het jy hom al ontmoet?
kan jy hom dan leer om te redineer
en jou nog ‘n kans te gee
roep sy oor die diepblou
miskien nog na jou?
sal jy ook dan seil
na die waters vuil?
waar menigde seeman vergaan
eko dit or die berge
en laat dit uitbasein
skree jou kreet sodat almal weet
dat die hartseerste man dra geen pyn
dat die hartseerste man dra geen pyn
more sal ek dit onthou
vroeg voor die oggend dou
waar sal ek heen?
o waar sal ek gaan?
waar kom ek dan nou eitlik vandaan?
dit skeur as jou naels in my druk
die monster wat my kom verlsind
waar sal ek heen?
o waar sal ek gaan?
waar kom ek dan nou eitlik vandaan?
letras aleatórias
- cold wrecks › letra de in time - cold wrecks
- fbabyboss › letra de sacred ties - fbabyboss
- bobby kim 바비 킴 › letra de till the end (끝까지) - bobby kim (바비 킴)
- τρύπες tripes › letra de ταξιδιάρα ψυχή (taksidiara psihi) - τρύπες (tripes)
- snout › letra de spinning top - snout
- brytiago › letra de la mentira remix - brytiago
- 88 keys › letra de handcuff 'em (remix) - 88-keys
- revolver cannabis › letra de la clase - revolver cannabis
- 88 keys › letra de morning wood - 88-keys
- urban cone › letra de come back to me - urban cone