letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de gee meer - kontras

Loading...

ons het mos altyd meer
as wat ons bereid is om te gee
ek hoor kinders skree in pyn
terwyl hul wag in die hospitaal lyn
verwagtinge is te veel
ek kort iemand wat die las kan deel
ek voel die angstigheid in my keel
en al wat ek wil doen is skree
gee meer, gee meer
gee alles want my kop is seer
gee meer, gee meer
gee meer maar my siel is leeg
gee meer, gee meer
gee alles want my kop is seer
gee meer, gee meer
gee meer maar my siel is leeg
skryf my af; ek’s verbruik
tap die laaste lewe uit my uit
ek dra geen man se kruis
maar my kroon druk die bloed uit
ek is moeg en ek’s op
ekke hoor die laksman kom
my energie gebruik verniet
al my manna uitgegiet
gee meer, gee meer
gee alles want my hart is seer
gee meer, gee meer
gee meer maar my siel is leeg
gee meer, gee meer
gee alles want my hart is seer
gee meer, gee meer
gee meer maar my siel is leeg
ek gee wat ek vat
ek vat net wat ek gee
jy vat net wat ek gee
jy vat mos altyd meer
gee meer
gee meer
gee alles want my hart is seer
gee meer, gee meer
gee meer maar my siel is leeg
gee meer, gee meer
gee alles want my kop is seer
gee meer, gee meer
gee meer maar my siel is leeg
gee meer, gee meer
gee alles want my kop is seer
gee meer, gee meer
gee meer maar my siel is leeg

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...