letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de lusi vir gamesi - kingteezy10

Loading...

t–zy – lusi vir games

verse 1

kry jy ook b-tterflies
meti ander guys
of isit rerag net sam met my
of bak jy jou eie pies
om my a punt te bewys
of isit alles deel van jou games
ek ken al di storie
opi einde kry ek di blame
di begin is great
ma dit gan nog change
en daai is wat ek wil vermy
ek se nie jys fakes nie
ma hou jy it 100
en wa is jou proof?
moeni worry oor hoe eke lyk nie
focus liewers op wat eke voel
ek hesitate nie
ek is seker ek kan nog improve
moeni worry ooor al my mistakes
want eks hie om bieter te doen

chorus

ek sê nie jys fake nie
of question jou faith nie
but is ek jou main baby?
ek sê nie jy moen change
but is ek jou soulmate? (but is ek jou soulmate)
of is ek net ‘n ane meid,?
along the way
but make it clearly
for me to see it
ek sê nie jys fake nie
of question jou faith nie
but is ek jou main baby

ek lusi vir games
daais nie vir my
lsi vir pyn (lusi pyn nie )
lusi vir games
daais nie vir my
lusi vir pyn (lusi vir pyn)

verse (britney)

jy kan iti face nie
n0ba wat jy wysi
i’m a grown up woman
kanie deal men jou ways nie
verhouding isi ‘n game
soe vir wie wil jy play?
moenie die topic vermy
ons kaniti change
is basically tyd vjou omi waarheid te kry

chorus

ek sê nie jys fake nie
of question jou faith nie
but is ek jou main baby
ek sê nie jy moen change
but is ek jou soulmate? (but is ek jou soulmate)
of is ek net ‘n ane meid
along the way
but make it clearly
for me to see it
ek sê nie jys fake nie
of question jou faith nie
but is ek jou main baby

ek lusi vir games
daais nie vir my
lsi vir pyn (lusi pyn nie )
lusi vir games
daais nie vir my
lusi vir pyn (lusi vir pyn)

verse 2 (t–zy)

ek mosi my tyd nie
ek speel nie hai games nie
ek isi fake
sal jou nie gebruik nie
onthou net ek isi hy nie
ek gajo nie play nie
dai isi vimy nie
jy kan nie relate nie
en jy kan net nie bewys nie
dat jy isi di same nie
soos dai ander meisie
wat eke sou date nie
ek wili dinge complicate nie
ek soek nie mistakes nie
want da isi mee tyd nie
ek lusi vi games nie, yeah

chorus

ek sê nie jys fake nie
of question jou faith nie
but is ek jou main baby
ek sê nie jy moen change
but is ek jou soulmate? (but is ek jou soulmate)
of is ek net ‘n ane meid
along the way
but make it clearly
for me to see it
ek sê nie jys fake nie
of question jou faith nie
but is ek jou main baby

ek lusi vir games
daais nie vir my
lsi vir pyn (lusi pyn nie )
lusi vir games
daais nie vir my
lusi vir pyn (lusi vir pyn)

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...