letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de elke keer - kingteezy10

Loading...

t–zy – elke keer

chorus

elke keer gee jy di blame vir iemand anders
wat is so moeilik omte se dat jy is jammer
elke keer belowe jy om te verander
ma elke liewe keer dan eindig dinge net dieselfde

verse 1

wane gan jy leer
om responsibility te vat
se my gou vinnig kan jy probeer
nie di skuld op ander mense pak
is fine om verkeerd te wies nou en dan
sit jou trots injo sak
jy kan net verbiete soos jy angan
di is a skoen wat amal gan pas
dinge isi soos lyki
a valse picture wat geskep is
it voel os kan nie meer relate nie
mayb isit feelings wat lankal weg is
en nee is praat nie mee straight nie
it voel ons altyd in a geveg is
jy wil nie verloor nie
it maak nie saak of jy ooit reg is
amal het hulle opinies
so ek vra kom ons respect it
as jy nie myne raak gan gan sieni
onthou, ek need nie eers jou acceptance
os amal het ons eie ways
van hoe ons dinge kan capture
ma jy is somtyds te eie wys
omte sien da is nog a perspective

chorus

elke keer gee jy di blame vir iemand anders
wat is so moeilik omte se dat jy is jammer
elke keer belowe jy om te verander
ma elke liewe keer dan eindig dinge net dieselfde

verse 2

so wen ma di argument
dan verloor jy vimy
want tyd sal vimy wegstoot
as ek sien dat jy nie eers change
os kan ook di blame game nou vimy
wen of verloor os figure ons it uit
os kan ook sam verbiete meti tyd
vi ons om ons goals sam te bereik
is niks om soms a fout te maaki
jy kan dit admit
ek isi hie om jou te judge nie
ons kan net verder werk nou an dit
ons gani nog verder van dit praat nie
os gan net beter doen as dit
ek gani nog verder metjo praat nie
ja want di music doen al kla dit
en daar is nog baie informasie
en jy nog nie bewus is, en
jy gee my nie kans nie
om my kant te kan verduidelik, want
ek het jou kla gewaarsku
as jy verkeerd is moet jy admin
di waarheid gan ek vijo kla gee
dis a bitter pill omte sluk

chorus

elke keer gee jy di blame vir iemand anders
wat is so moeilik omte se dat jy is jammer
elke keer belowe jy om te verander
ma elke liewe keer dan eindig dinge net dieselfde

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...