letra de zel - karlien van jaarsveld
[vers 1]
ek kon dit net nie verstaan nie (verstaan nie, verstaan nie)
jy wou net met my baklei
jy was van ander weivelde (velde, velde, velde)
wat wou jy soek hier by my?
[voorkoor]
ek het my woorde gesluk
jy het my hart uitgeruk
alles wat kwaad was
maar hierdie geveg is verby
[koor]
so kyk hoe ek storm
kyk hoe my gebied lyk
ek sal veg vir my lewe
ek sal vеg vir my tyd
daar is net altyd een wenner
en hiеrdie spel is verby
al d-nk jy ek’s die verloorder
my naam is zel, ken jy my?
[vers 2]
al loop jy vry en vergeet van
wat jy uit my kon kry
ek beskerm my lewe
teen mense soos jy
[voorkoor]
jy en jou skeiling het my so seer sien kry
hoop jy het iets, iets geleer by my
[koor]
so kyk hoe ek storm
kyk hoe my gebied lyk
ek sal veg vir my lewe
ek sal veg vir my tyd
daar is net altyd een wenner
en hierdie spel is verby
al d-nk jy ek’s die verloorder
my naam is zel, ken jy my?
[slot]
so kyk hoe ek storm
ek sal veg vir my lewe
kyk hoe ek storm
kyk hoe my gebied lyk
ek sal veg vir my lewe
ek sal veg vir my tyd
so kyk hoe ek storm
kyk hoe my gebied lyk
ek sal veg vir my lewe
ek sal veg vir my tyd
daar is net altyd een wenner
en hierdie spel is verby
al d-nk jy ek’s die verloorder
my naam is zel, ken jy my?
al d-nk jy ek’s die verloorder
my naam is zel, ken jy my?
letras aleatórias
- pano benincasa › letra de no vuelvas el tiempo atrás - pano benincasa
- john butler uk › letra de when it all becomes available - john butler (uk)
- ho ngoc ha › letra de cạn dòng nước mắt - hồ ngọc hà
- asta16 › letra de bye - asta16
- tianna and the cliffhangers › letra de i want you - tianna and the cliffhangers
- lil kubusieqq › letra de #hot16challenge2 - lil kubusieqq
- damien murphy › letra de destiny deal me in - damien murphy
- carr › letra de shampoo - carr
- 燐舞曲・rondo d4dj › letra de 瞬動-movement- - 燐舞曲・rondo (d4dj)
- dany elias › letra de let go - dany elias