letra de voel weer - karlien van jaarsveld
[vers 1]
vrydagaand, baie laat
hou ek op met soek
harte lê, op die grond
soos in ′n storieboek
jy’t gesê liefde voel soos ′n warrelwind
waai jou tot op breekpunt
[koor]
kom gooi jou arms om my liggaam, en weet
jy’t my hart in al sy weerstand leer ken
my nooit laat voel jy gaan wen
al speel ek op my hardste vang jy my uit
jy maak my sag, laat my vergeet van die seer
ek kry weer moed en voel weer
[vers 2]
alles draai, om die hart
as hy klop met hoop
hou hy lank sonder om mettertyd te loop?
het jy my lief, sonder om iets weer terug te vra?
sê my was jy al verlief?
[koor]
kom gooi jou arms om my liggaam, en weet
jy’t my hart in al sy weerstand leer ken
my nooit laat voel jy gaan wen
al speel ek op my hardste vang jy my uit
jy maak my sag, laat my vergeet van die seer
ek kry weer moed en voel weer
[brug]
jy′t die ligte verdof, saggies nader gekom
my hande gevat en gevra of ek sal
glo en vertrou dat jy my lief sal kan hê
meer as wat ek kon droom
[slot]
so gooi jou arms om my liggaam, en weet
ek hou jou hart hier in my hart jy moet weet
maak jou vir liefde gereed
jy speel net hard omdat jy seerkry ook ken
maar hier by my kan jy net wees wie jy is
geen vrees sal hier oorleef
jy′t ‘n hart wat klink
of ek hom jare ken
die seer is weg
ek sien hoe liefde wen
letras aleatórias
- upperroom › letra de i just love you (live) - upperroom
- matt ngesa › letra de twende kazi - matt ngesa
- sadboyprolific › letra de misbehaving - sadboyprolific
- los canarios de michoacan › letra de mejor me voy - los canarios de michoacan
- jacob langley › letra de taketh away - jacob langley
- very smurt › letra de a grand for a stand - very smurt
- day lara › letra de eu dei (ao vivo) - day & lara
- taky › letra de smmelegy - taky
- george ogilvie › letra de grave - george ogilvie
- ekali illenium › letra de hard to say goodbye (nitti gritti remix) - ekali & illenium