letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de skop as ek lê - karlien van jaarsveld

Loading...

[vers 1]
ek kan jou hoor skree
jy’s in my agter kop
ja ek lê vir nou nog
maar nie lank nie dan staan ek op
jy sal altyd maklik praat
as jy op staan is dit te laat
al lê jou woorde die wêreld vol
kan ek nie preek nie

[koor]
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie

[vers 2]
daars ‘n wet wat sê
dat jou leuns jou wel sal in haal
al lyk die kanse nou skraal
kom die waarheid tot verhaal
die son sal iewers breek
al lê die wolke dig
sal ek my hand uit steek
tot ek my kop op lig
[koor]
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie

[slot]
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...