letra de ek wonder - karlien van jaarsveld
[vers 1]
ek wou dit alles nog verduidelik
jy het gekies om nie te luister
toe pak ek alles op
ek voel hoe hou jy my nog dop
soos ek wegloop
en in die aande dan vergeet jy
[voorkoor]
jy’t my verloor en dan oorreed jy
my van jou liefde sonder seerkry (van jou liefde sonder seerkry)
en in die môre vergeet jy (ooh)
[koor]
jy laat my droom in die nag (ooh)
van ware liefde en ‘n man so sag
jy laat my wonder hoe die wêreld
sou wees as dit die hele tyd net daar was (ooh, ooh)
[vers 20
ek sal vir altyd aan jou vashou
jy maak my seer maar ek vergeet gou
want al jou woorde laat my onthou
van iets besonders
saam met jou (ooh)
[koor]
jy laat my droom in die nag (ooh)
van ware liefde en ‘n man so sag
jy laat my wonder hoe die wêreld
sou wees as dit die hele tyd net daar was (ooh, ooh)
[brug]
jy vra my sal ek dan wag?
tot op die einde sal ek sê elke slag
jy laat my wonder hoe die wêreld
sou wees as dit die hele tyd net daar was
ooh, ooh
oh ooh, oh ooh
oh ooh, oh ooh
[slot]
jy laat my droom in die nag (ooh)
van ware liefde en ‘n man so sag
jy laat my wonder hoe die wêreld
sou wees as dit die hele tyd net daar was (ooh, ooh)
jy vra my sal ek dan wag? (ooh)
tot op die einde sal ek sê elke slag
jy laat my wonder hoe die wêreld
sou wees as dit die hele tyd net daar was (ooh)
letras aleatórias
- nikkiya › letra de l'affaire - nikkiya
- sloth › letra de stick up - sloth
- king omega deimoz › letra de i am a king - king omega deimoz
- de ivan malik › letra de holla - de ivan & malik
- kyshera › letra de superstar - kyshera
- james baker › letra de that's what i want - james baker
- digital daggers › letra de angel - digital daggers
- doc savior › letra de world's greatest everything - doc savior
- jzac › letra de way out - jzac
- warszawski › letra de na zawsze - warszawski