letra de vuur op die water - karen zoid
[vers 1]
die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat
die ligte in die nag maak dit duidelik
soms is dinge net te tydelik
en woorde kan ook net soveel belowe
toe ek jou sien weet ek jy is verbode
en al wat ek wou doen is praat
maar toe is dit te laat
[koor]
jy laat my brand
ek wens ons was weer terug in gisteraand
my vel voel nog die passie van jou sagte hand
ek wou regtig nie myself verloor
hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy
gebruik soos jy my hande in die donker lei
ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly
ek weet nie wat dit is nie maar dit
dit brand in my
vuur op die water, ys na die front
ek en jy brand af tot op die grond
vuur op die water, ys na die front
ek en jy brand af tot op die grond
[vers 2]
so wat dan?
as die oggend kom en ons moet aangaan
weet ek is nie een vir opgee
maar as ek moet sal ek jou tyd gee
en blus my vuur wat jy so gretig aansteek
dis mense soos jy wat ‘n hart breek
so hoekom is ek ‘n sucker vir seerkry?
my vingers brand maar ek wil bly
my vingers brand maar ek wil bly
[koor]
jy laat my brand
ek wens ons was weer terug in gisteraand
my vel voel nog die passie van jou sagte hand
ek wou regtig nie myself verloor
hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy
gebruik soos jy my hande in die donker lei
ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly
ek weet nie wat dit is nie maar dit
dit brand in my
vuur op die water, ys na die front
ek en jy brand af tot op die grond
vuur op die water, ys na die front
ek en jy brand af tot op die grond
vuur op die water, ys na die front
ek en jy brand af tot op die grond
vuur op die water, ys na die front
ek en jy brand af tot op die grond
jy laat my brand
ek wens ons was weer terug in gisteraand
my vel voel nog die passie van jou sagte hand
ek wou regtig nie myself verloor, verloor
tot op die grond!
letras aleatórias
- zeki muren › letra de gözlerimden gözlerin silinmedi - zeki müren
- fardin naseri › letra de superman - fardin naseri
- andrea butturini › letra de indietro - andrea butturini
- moxs › letra de i'm not surprised - moxs
- ken the 390 › letra de そばにいる (soba ni iru) - ken the 390
- est gee › letra de break check - est gee
- cover by roveena original by sia › letra de bird set free/unstoppable - cover by roveena, original by sia
- 欅坂46 keyakizaka46 › letra de ここにない足跡 (footprints not here) - 欅坂46 (keyakizaka46)
- ken the 390 › letra de 超・ラップへの道 (chou rappu e no michi) - ken the 390
- bia › letra de beach day (interlude) - bia