letra de swartskaap - karen zoid
[koor]
[?]
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
altyd iets om te blameer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
die waarheid maak ‘n bietjie seer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
dis dieselfde elke keer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
[vers 1]
jy is reg, ons almal is skape, en ek is ‘n swart een, ek is ‘n swart een
[?]
klou aan my hakskeen, klou aan my hakskeen
[?]
ek is ‘n grap, ek is weer alleen, ek is weer alleen
hier kom die boer, hy wil koekoeloer
hy slag nog ‘n wit een, slag nog ‘n wit een
[koor]
[?]
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
jou feelings wil jou regeer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
as jy honger is druk jy deur
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
as jy gee het jy altyd meer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
ek het dit lankal terug geleer
[vers 2]
magies vol, ogies toe
hou jou mond, kyk vir die grond
as pappa praat dan moet ek luister na al sy kennis [?]
it came to me in a dream
while i was sleeping, while i was sleeping
[?]
kan jy verduidelik, verduidelik hoe dit werk
‘n bietjie mansplaining is altyd entertaining
[?]
kan jy verduidelik, verduidelik hoe dit werk
ons [?] geluidelik, geluidelik [?]
dis onvermydelik, sal jy ooit opmerk
letras aleatórias
- trevor spitta › letra de butterknife - trevor spitta
- blahalouisiana › letra de waltz under the moon - blahalouisiana
- karrera › letra de duskaz - karrera
- ayra starr › letra de snitch - ayra starr
- yoaugusto › letra de glorious - yoaugusto
- vo le vy › letra de ta gọi ngày lên - võ lê vy
- right said fred › letra de stop the world - right said fred
- henryd › letra de lonelyhere - henryd
- concrete surfers › letra de driving - concrete surfers
- loganplayz › letra de woo / epic night - loganplayz