letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de 0pt - kadawer dialoog

Loading...

mondig

kom ons baklei, laat die wolke belei
ja, vorentoe, voor die galge ons bestaan belemmer
ja bly jou ja, vir die kruis wat jy dra
met my laaste asem – deur jou kloof

jy blameer elke oomblik van jou epidemie op die stelsel
jy kan verander en alles oorvertel

staan bank vas en kyk die idiote in die oë
op, op, sien ons op kom, sien dit alles, sien almal
jy is in elkgeval te besig om te verstaan
jy’t klaar laat die kleure van naasies jou bepaal

buitensporig mal verklaar
ons lees hand gebare nes moeder taal

teveel oorgelaat aan die wêreld se oordeel
jy soek al die antwoorde op so manier dat dit net vir jou tevrede stel
dis in elk geval jou beurt om die fakkel voort te dra
ons loop deur,heen en weer, net omdat die hele wêreld haat

buitensporig mal verklaar
ons lees hand gebare nes moedertaal

‘n beeld soos ‘n dooie man wat voor jou staan
soos ‘n sluier reg oor jou siel
jou gedaante, my gedeelte
my siel sleep voor jou deur

breek alles af en laat dit oor begin
dis jou beurt om die vaandel voort te dra
breek alles af en laat dit oor begin
dis jou beurt
dis jou beurt

buitensporig mal verklaar
ons lees hand gebare nes moedertaal
buitensporig mal verklaar
ons lees hand gebare nes moedertaal

nes moedertaal
nes moedertaal

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...