letra de volmaakte kring - juanita du plessis
slaap, my engel, slaap
slaap nou saggies, slaap
ek hoop jy droom vanaand van my
hier waar die nag sy lê kom kry
tussen paaie wat ons skei
hou my laaste soen
in die palm van jou hand
hou my teen jou hart
die verlange sal genees as jy onthou
ek sal altyd naby wees al is ek vêr
elke weggaan maak my seer
ek wens ek kon hier bly
want elke oomblik sonder jou
is te veel vir my
ek sal vashou aan die tyd
wat jou sal terugbring
al lê daar myle tussen ons
my kompas voltooi
die volmaakte kring
terug na jou
‘n laaste koebaai
‘n laaste groet
ek los jou veilig in sy hand
sou die vulkaan in my bedaar
kan ons vashou aan mekaar
want ek kom terug
elke weggaan maak my seer
ek wens ek kon hier bly
want elke oomblik sonder jou
is te veel vir my
ek sal vashou aan die tyd
wat jou sal terugbring
hierdie kompas in my hart
lei altyd terug na jou
elke weggaan maak my seer
ek wens ek kon hier bly
want elke oomblik sonder jou
is te veel vir my
ek sal vashou aan die tyd
wat jou sal terugbring
al lê daar myle tussen ons
my kompas voltooi
die volmaakte kring
slaap my engel slaap
want môre is ek terug by jou
letras aleatórias
- big boogie › letra de pussy monster - big boogie
- maeruk › letra de no te encontré - maeruk
- emma stevens › letra de the rain fell on haikou - emma stevens
- linguini bros › letra de rap these days - linguini bros
- asal › letra de bartender - asal
- sijal › letra de oh no - sijal
- barrington levy › letra de don't fuss nor fight - barrington levy
- vybz kartel › letra de anything you want girl - vybz kartel
- realliveanimals › letra de vanish - realliveanimals
- brainfreeze chn › letra de debut - brainfreeze (chn)