letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de u alleen - juanita du plessis

Loading...

as ek d-nk aan die kruis
waar my redder vir my sy liefde bewys het
sy genade en bloed
sy betaling genoeg my verewig bevry het

dis as ek harder probeer
net om te val keer op keer
wanneer sal ek leer

u alleen dra my sondes
u alleen dra my skuld
u alleen het vergewe
en ek’s dankbaar vir u bloed

u’s gelukkig en tevrede
u onthou nie my verlede
en my toekoms is vol van hoop
u vreegde is my krag en ek dra nie meer die las
want ek het u aanvaarding
dis as ek harder probeer
net om te val keer op keer
wanneer sal ek leer

u alleen dra my sonde
u alleen dra my skuld
u alleen het vergewe
en ek’s dankbaar want u alleen dra my sonde
u alleen dra my skuld
u alleen het vergewe
en ek’s dankbaar

dis u wat ons vas hou met arms van genade
en net in u liefde vind ek my vrede

u alleen dra my sondes
u alleen dra my skuld
u alleen het vergewe
en ek’s dankbaar vir u bloed

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...