letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de stem in die stilte - juanita du plessis

Loading...

[vers 1]
die horison het oop gevou voor my, oor my
die somer wind het jou in gedra en neer gesit reg voor my

my stofpad kry die groenighied by jou, oor jou
die suiderkruis in jou hart wys my die plek wat ek onthou

[koor]
jys die stem in die stilte wat agter bly
na al die storms en die reën om my
jy hou die plek waar my hart wil rus
net jy weet wie ek werklik is
die stem in die stilte wat agter bly
na al die nag se geraas om my

[vers 2]
‘n oase in die droë woestyn is jy vir my
in die holte van jou arms is waar my hart weer water kry

hierdie swerwer het ‘n huis gekry in jou langs jou
my voete ken die spore na, jy wat my regop hou

[koor]
jys die stem in die stilte wat agter bly
na al die storms en die reën om my
jy hou die plek waar my hart wil rus
net jy weet wie ek werklik is
die stem in die stilte wat agter bly
na al die nag se geraas om my

[vers 3]
daar waar my hart weer sy ritme kry

jys die krag wat hier in my bly

daar waar my siel weer sy rus plek kry

daar lê jou spore hier binne my

[koor]
jys die stem in die stilte wat agter bly
na al die storms en die reën om my
jy hou die plek waar my hart wil rus
net jy weet wie ek werklik is
die stem in die stilte wat agter bly
na al die nag se geraas om my
die stem in die stilte wat agter bly
na al die nag se geraas om my

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...