letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de ruk die dam - juanita du plessis

Loading...

[vers 1: juanita & snotkop]
al my vrinde kom luister gou
die aap is uit die mou
ek het hom baie mooi gevra
hy sê toe net awe-e-e-e, ek’s daar
sê my net wanneer en waar

al my aandag het ek in matriek gegee
aan ha poster teen my deur
op mengelmoes kardoes gerock
en skarumba was my ja-a-a-m
oh flip, en so het ek matriek gepluk

[koor: juanita & snotkop saam]
maar niks kon ons keer
[?]
want ons ruk uit, ons ruk die dam
ons ruk uit, onder die een se __ uit
net vir vanaand
pak uit, ja al die [?] ons pak uit
ons vat hierdie ding nou ent uit
net vir vanaand
net vir vanaand
net vir vanaand

[vers 2: juanita & snotkop]
nou sy parmantigheid
dit laat jou net een keer kyk
dis ‘n erg aansteeklikheid
as hy jou al sy moves kom wys
dis snotkop in die huis

by die werk kry ek mooi niks gedoen
juanita is op youtube
die kantoor op ‘n tyd al af gebreek
hambamba was my ja-a-a-m
oh cr-p en so verloor ek toe my werk

[koor: juanita & snotkop saam]
maar niks kon ons keer
[?]
want ons ruk uit, ons ruk die dam
ons ruk uit, onder die een se __ uit
net vir vanaand
pak uit, ja al die [?] ons pak uit
ons vat hierdie ding nou ent uit
net vir vanaand
net vir vanaand
net vir vanaand

[vers 3: juanita & snotkop]
ek sê ooh kom sê vir my
kan ek lekke saam met jou in jou ou volla ry
sy sê ooh kom klim ma in dan drop ons hierdie ding net soos ‘n disprin
ek sê ooh is ‘n lekke ding
jy laat my sommer net soos ‘n kaal voet kind
sy sê ja laat ek jou wys
spring in dan raak ons cool soos koos kombuis

[koor: juanita & snotkop saam]
want ons ruk uit, ons ruk die dam
ons ruk uit, onder die een se __ uit
net vir vanaand
pak uit, ja al die [?] ons pak uit
ons vat hierdie ding nou ent uit
net vir vanaand

want ons ruk uit, ons ruk die dam
ons ruk uit, onder die een se __ uit
net vir vanaand
pak uit, ja al die [?] ons pak uit
ons vat hierdie ding nou ent uit
net vir vanaand
net vir vanaand
net vir vanaand

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...