letra de pot se deksel - juanita du plessis
‘n pot in my hart kook oor van liefde maar
voor ek my kan kry is die eensame trane daar
jy’s die een vir my
jy sit my pot se dêksel op
my hart brand vas by die een waar dit was
en ek wag en wag vir jou
maar dit voel vir my te hopeloos
en my hart kook oor want ek het jou verloor
en ek weet nie of jy hoor nie
want ek roep jou as jy weet ek soek jou
sal jy hierdie hart van my kom haal
en my hart is rou want ek wag net vir jou
om my te wys hoe ek my hart weer heel kan maak
en my hart het nie kos nie want hy wil jou nie los nie
en dit vreet my op dat hy by jou bly stop
my hart het nie kos nie want hy wil nie jou los nie
sit my pot sе dêksel op
my hart slaan potte en pannе teen mekaar
as jy in my drome asemhaal
naby my jy’s die een vir my
jy sit my pot se dêksel op
en hoe meer ek vra hoe minder’s jy daar
en ek wag en wag vir jou
maar dit voel vir my te hopeloos
en my hart kook oor want ek het jou verloor
en ek weet nie of jy hoor nie
want ek roep jou as jy weet ek soek jou
sal jy hierdie hart van my kom haal
en my hart is rou want ek wag net vir jou
om my te wys hoe ek my hart weer heel kan maak
en my hart het nie kos nie want hy wil jou nie los nie
en dit vreet my op dat hy by jou bly stop
my hart het nie kos nie want hy wil nie jou los nie
sit my pot se dêksel op
pot se dêksel
pot se dêksel op
letras aleatórias
- weathers › letra de problems (acoustic) - weathers
- kiki th › letra de blue - kiki (th)
- herbert leonard › letra de mon amour d'hier - herbert léonard
- vaultboy › letra de hydroplane (demo) - vaultboy
- marc the prophet › letra de letter2thepast - marc the prophet
- j i the prince of n y › letra de toxic - j.i the prince of n.y
- alec benjamin › letra de one wrong turn - alec benjamin
- john eric › letra de no te vas a ir - john eric
- игра слов igra slov 2 › letra de лимонад (lemonade) - игра слов (igra slov (2))
- 3rd secret › letra de i choose me - 3rd secret