letra de om jou pinkie - juanita du plessis
dis ‘n aanhou stryd om jou te keer want jy kry dit altyd reg
soms d-nk ek jy voel ‘n veer want jou stories raak te erg
nes ek d-nk dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d-nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
jou woorde trek my stadig in en jy weet my hart raak sag
die aansit hartseer in jou oë dit laat my eintlik lag
maar nes ek d-nk dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d-nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
draai
my om jou pinkie
draai (draai my om jou pinkie)
draai
my om jou pinkie
draai
draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d-nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
letras aleatórias
- the notorious h2o › letra de janet’s interlude - the notorious h2o
- deadlands › letra de black hole - deadlands
- kacie free › letra de whatever happens, happens. - kacie free
- sylon lord › letra de rip token & qmayb - sylon lord
- lunyel › letra de mala fama - lunyel
- vitao › letra de tu me ligou - vitão
- lissen2 › letra de вокруг солнца (around the sun) - lissen2
- de vet du › letra de dyngnacke - de vet du
- willie jones › letra de right now - willie jones
- possessed by paul james › letra de in my mind - possessed by paul james