letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de jy is - juanita du plessis

Loading...

jy is lyrics
mag ek vra of moet ek fluister
wil jy sê of wil jy net luister
na die vervulling al ons goue ure
ek hou van son, ek hou van somer
jy’s die rede want ek’s ‘n dromer
jy voer my weg na ‘n plek sonder grense

waar ek drink uit jou fonteine
verdwaal in jou woestyne
en jou aan jou hart na my, na my drome lei
jy kan breek deur al my mure
baljaar in my riviere
jy is, jy’s die somer in my
jy is

donker wolke silwer randte
jy omvou my van alle kante
jy’s die son in my, jy is
ek is joune en jy is myne
ek ken die landskap en al jou lyne
op ‘n voetpad saam na die onbekende

waar ek drink uit jou fonteine
verdwaal in jou woestyne
en jou aan jou hart na my, na my drome lei
jy kan breek deur al my mure
baljaar in my riviere
jy is, jy’s die somer in my
jy is
ek hou van son, ek hou van somer
jy’s die rede want ek’s ‘n dromer
jy voer my weg na ‘n plek sonder grense

waar ek drink uit jou fonteine
verdwaal in jou woestyne
en jou aan jou hart na my, na my drome lei
jy kan breek deur al my mure
baljaar in my riviere
jy is, jy’s die somer in my
jy is

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...