letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de elke tree - juanita du plessis

Loading...

elke tree skets ‘n verhaal
waar ons was en waarheen ons wil gaan
soveel beloftes binne my
maar daar’s net een wat regtig ewig bly

ons loop ‘n pad van hartseer soms
en as ons terugkyk weet ons wat dit kos
maar die lewe stop nie dit gaan aan
want ons maak staat op sy naam

met elke tree wens ek jou voorspoed
mag elke voetspoor duidelik uitroep
daar is ‘n beter pad vir jou en my
‘n pad vol lig wat na sy troon lei
met elke tree wens ek jou voorspoed
mag elke voetspoor duidelik uitroep
daar is ‘n betеr pad vir jou en my
‘n pad vol lig wat na sy troon lei
met еlke tree

die lewe deel jou net een hand
en dis die vader wat ons vuur laat brand
verlore tog was ek en jy
maar terug na hom is waar sy liefde lei
met elke tree wens ek jou voorspoed
mag elke voetspoor duidelik uitroep
daar is ‘n beter pad vir jou en my
‘n pad vol lig wat na sy troon lei
met elke tree wens ek jou voorspoed
mag elke voetspoor duidelik uitroep
daar is ‘n beter pad vir jou en my
‘n pad vol lig wat na sy troon lei
met elke tree

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...