letra de bulle bo! - juanita du plessis
bulle bo! lyrics
bulle bulle (bo!)
bulle bulle (bo!)
ons was almal moedeloos
ons het altyd staan en bloos
my hart het my maar elke keer getroos
vergeefs het ons probeer
maar die wiel draai weer ‘n keer
kyk om jou rond en sê my wat gebeur
bulle bulle (bo!)
dis net die bulle (bo!)
ek dra jou altyd in my hart
bulle bulle (bo!)
ons staan by julle (bo!)
sê maar wat jy wil ek bly ‘n bul
ou wp het gaan lê
dis wat ek altyd nog wou hê
dis lekker om te sê wat ek wil sê
oooh die sharks is oor die muur
en ‘n cheetah is baie suur
want die currie cup se plekkie is nou hiеr
bulle bulle (bo!)
dis net diе bulle (bo!)
ek dra jou altyd in my hart
bulle bulle (bo!)
ons staan by julle (bo!)
sê maar wat jy wil ek bly ‘n bul
waar is die leeus dan nou?
hulle liggie brand maar flou
pik hulle dalk ‘n traantjie in die mou?
nou kan jy my maar glo
kom ons sing dan almal so
want die bulle
die bulle bly maar bo!
bulle bulle (bo!)
dis net die bulle (bo!)
ek dra jou altyd in my hart
bulle bulle (bo!)
ons staan by julle (bo!)
sê maar wat jy wil ek bly ‘n bul
mmm sê maar wat jy wil
ek bly ‘n bul!
letras aleatórias
- the paper trains › letra de cookie jar - the paper trains
- ablaze music artists › letra de to love more - ablaze music artists
- r k m › letra de sentimiento - r.k.m.
- berkcan guven › letra de cok yakisikliyim - berkcan güven
- ayawatamaya › letra de the way you are - ayawatamaya
- aidan dove and sierra cooper › letra de why don't you get a dog? - aidan dove and sierra cooper
- philippe marina › letra de passe me voir - philippe & marina
- tony carreira › letra de eu te esqueci - tony carreira
- izzet yildizhan › letra de olsun mu olmasın - izzet yıldızhan
- destroyer 666 › letra de hounds at ya back - deströyer 666