letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de blou bul / met jou in my lewe / neem my op vlerke - juanita du plessis

Loading...

blou bul / met jou in my lewe / neem my op vlerke lyrics
– blou bul

die blou bul eet nie van die vloer af nie
die blou bul weet nie van verloor af nie
die blou bul sukkel nie sy roer af nie
nou vra jy my vir wie ek skree

ek skree nie wp nie, ek bly ‘n bul
ek skree nie op nie, ek bly ‘n bul
ek skree nie vrystaat nie ek bly ‘n bul
laat staan die sharks en die leeus en die hele blerrie spul

die blou bul tjank by sy pa hulle nie
die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie
die blou bul tjank nie by die pale nie
nou vra jy my vir wie ek skree

ek skree nie wp nie, ek bly ‘n bul
ek skree nie op nie, ek bly ‘n bul
ek skree nie vrystaat nie ek bly ‘n bul
laat staan die sharks en die leeus en die hele blerrie spul

– met jou in my lewe

met jou in my lewe kan ek soveel vermag
dis die aand van die oujaar dat ek toe geweet het
ek vir jou sal wag
met jou in my lewe behoort die wereld aan my
die toekoms is ons s’n weg is die verlede
jy sal altyd hier bly
het jy dit dan nooit geweet nie
hoe ek oor jou voel
ek wou dit nooit aan jou wys nie
jy was altyd so koel
maar vanaand toe ek jou in die deur sien
was daar iets weerloos in jou
dis toe dat ek weet ek wil jou altyd, altyd hier hou

met jou in my lewe kan ek soveel vermag
dis die aand van die oujaar dat ek toe geweet het
ek vir jou sal wag
met jou in my lewe behoort die wereld aan my
die toekoms is ons s’n weg is die verlede
jy sal altyd hier bly

– neem my op vlerke

jy sien die wereld deur kinders se oë
hoef nie aan ander se twyfels te glo
jy is ‘n boodskap ‘n wese wat woordloos verstaan

jy is die laggende boog wat bly swewe
hoop wat soos son in my polsslag bly lewe
op trappe van lig loop jy sag
jou asem ‘n wolk
stil soos die nag
neem my op vlerke engel ek wil soos jy
op duisend reenboë dans net soos jy
neem my op vlerke engel laat my verstaan
om deur die wereld met jou boodskap te gaan

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...