letra de aanhou om aan te hou - juanita du plessis
ek sal net aanhou om aan te hou
nooit op hou aan my drome bou
daar‘s ‘n doel vir my lewe
ek is hier vir ‘n rede
ek‘s gebore om iemand te wees
die somer seën my
die winter leer my
deur die bitter en die soet word ek sterker
al kan ek soms nie verstaan nie
waarheen my paaie gaan nie
sal ek nooit gaan lê
ek sal net aanhou om aan te hou
nooit op hou aan my drome bou
wil lewe, lewe vir elke oomblik
tot aan die einde
hou my spore vorentoe
hou my oë net boöntoe
swewe, swewe hoog daar bo
en aanhou om aan te hou
aanhou om aan te hou
soms gee ek ‘n tree terug
maar ek bly net geduldig
want ek weet my krag lê in stilwees
as die tyd weer reg is
en my kragte genoeg is
sal daar niks wees wat my hart se rigting keer
al kan ek soms nie verstaan nie
waarheen my paaie gaan nie
sal ek nooit gaan lê
ek sal net aanhou om aan te hou
nooit ophou aan my drome bou
lewe, lewe vir elke oomblik
tot aan die einde
hou my spore vorentoe
hou my oë net boöntoe
swewe, swewe hoog daar bo
en aanhou om aan te hou
vorentoe
aanhou om aan te hou
oooh hooo hooo hooo hooo
ek sal net aanhou om aan te hou
nooit op hou aan my drome bou
lewe, lewe vir elke oomblik
tot aan die einde
hou my spore vorentoe
hou my oë net boöntoe
swewe, swewe hoog daar bo
en aanhou om aan te hou
vorentoe
aanhou om aan te hou
aanhou om aan te hou
letras aleatórias
- sasa stubbs › letra de juicy - sasa stubbs
- bo saris › letra de the addict - bo saris
- robert › letra de dans la cité nouvelle - robert
- nanookidd › letra de 4 your eyes only - nanookidd
- the unending thread › letra de le casa de mi padre - the unending thread
- line in › letra de she's moving on - line in
- kenneth bjorklund › letra de farris sang - kenneth bjørklund
- triple xxx › letra de el reino del sol - triple xxx
- mios tios › letra de piratas miseria - mios tios
- rebekkah phoenix › letra de franknstein - rebekkah phoenix