letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de luister - johan nel & neil van der walt

Loading...

luister luister dis sag soos ‘n gefluister
luister

onthou onthou jy is drie jaar oud en jy grou met jou tone in die modder

die einde is
die einde is nou en
hier gaan ons weer

onthou onthou jy is vier jaar oud en jy grou met jou vingers in die sand

luister luister
luister luister, dit is sag

luister luister dis sag soos ‘n gefluister
luister
luister luister dis sag soos ‘n gefluister
luister
onthou onthou jy is vyf jaar oud en jy sit met jou gesig in ‘n lemoen
onthou onthou jy is vyf jaar oud en jy sit met jou gesig in ‘n lemoen
luister luister dis sag soos ‘n gefluister
luister
luister luister, dit is sag

die einde is
die einde is nou en
hier gaan ons weer
weer
weer
weer
luister luister dis sag soos ‘n gefluister
luister
luister luister dis sag soos ‘n gefluister
onthou onthou jy is ses jaar oud en jy stap al met jou hande in jou sak
onthou onthou jy is ses jaar oud en jy stap al met jou hande in jou sak
luister luister
luister

die einde is nou en
hier gaan ons weer
my hare hou aan groei en ek hou aan skeer

weer en weer en
weer
weer en weer en
weer

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...