letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de iewers - johan nel & neil van der walt

Loading...

dit was donker
dit was laat
daar was hare aan die draad
iewers
was ‘n man in ‘n bakkie
iewers
was ‘n man in ‘n bakkie op pad
dit was iewers
iewers in die nag
iewers in die vrystaat
hierdie man se naam is van geen belang
soos jy en ek was hy sterk en bang so
iewers
was ‘n man in ‘n bakkie
ja iewers was ‘n man in ‘n bakkie in die nag op pad en
hy het om ‘n
om ‘n draai gegaan
om ‘n draai en daar was
iets
iets
iets in die pad
dit was donker dit was laat
daar was ‘n man in ‘n bakkie oppad
om ‘n draai en hy het in iets vasgery
wat kon dit wees?
wel as jy kyk waar jy is
dalk ‘n skaap dalk ‘n bees
nee nee nee nee nee nee
dit was ‘n heeltemal ‘n ander tipe ding hierdie ding gewees en
toe hy weer kyk toe was dit hulle twee kop aan kop
nou hierdie iets sou hy later by die huis aan sy vrou vertel
dit was ‘n tuig uit die ruimte my skat ons moet iemand bel so
iewers
was ‘n man
in ‘n bakkie
in die nag
oppad
in die vrystaat
hy’t om ‘n draai gegaan en
in ‘n sp-ceship vasgery
hy’t in ‘n sp-ceship vasgery
nou al die vrae
wat van die bakkie?
wel die bakkie het natuurlik baie seergekry
i wonder if the insurance company will pay
you know they should have a clause for something like this because
this means that something like this could happen to me today

en nou presies hoekom moes hy juis daar land anyway?
dit gebeur g’n aldag met jou as jy in die vrystaat bly
wat sou jy doen as dit jy was?
wat sou ek doen as dit ek was?
weet ek presies wat’s in my yskas?
dit was donker dit was laat daar was hare aan die draad daar was ‘n man in die vrystaat hy het om ‘n
draai gegaan en hy het in ‘n sp-ceship vasgery
in ‘n sp-ceship vasgery
mag dalk waar wees
het dit iewers gelees in die burger, die beeld, rapport of dalk die huisgenoot dat
iewers was ‘n man in ‘n bakkie in die nag in die vrystaat op die pad en hy’t
om ‘n draai gegaan en daar was iets in die pad
hy’t in ‘n sp-ceship vasgery

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...