letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de dagbreek - johan nel & neil van der walt

Loading...

dagbreek weer oop in die ooste
bo-oor natgedoude velde

tussen bome staan ek ook op

in my natuurlike posisie
sonlig drink ons saam aan hierdie missie

ek klim in my kar en ek sing:

elke mens en plant en dier
hoor die more uur
padlangs: ek en louis armstong ry
ander mense in motors rondom my

links-regs-links ek gly verby

koerantman: hy dans deur die karre deur
sy glimlag: helderder skyn elke kleur

rooi, groen: ons doen wat ons doen

elke mens en plant en dier
hoor die more uur

elke mens en plant en dier
hoor die more uur

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...