letra de vegter - jo black
ek weet jy is moeg
ek weet jy wil ook soms weg vlug van als
stil raak in die geraas
jy voel daar’s niks oor
asof jy keer op keer verloor
en die tyd is min
ek sê jou, dis nou eers die begin
jy moet jouself optel
want niemand gaan dit vir jou doen
jy doen dit vir jouself
want jy’s ‘n vegter
jy’t nog soveel om te gee
jy is sterker
as wat jy ooit sal weet
want jy is ‘n vegter
jy is ‘n vegter
dis dalk net nie laaste tree
voor jou deurbraak gaan gebeur
jy kan nou opgee
jy moet alles gee en meer
so sê dit vir jouself
jy’s ‘n vegter
jy’t nog soveel om te gee
jy is sterker
as wat jy ooit sal weet
want jy is ‘n vegter
so tel jou kop op
dis die beste geskenk, wat jy vir jouself kan gee
tel jou kop op
dis die beste besluit, wat jy vir jouself kan neem
jy’s ‘n vegter
jy’t nog soveel om te gee
jy is sterker
as wat jy ooit sal weet
jy is ‘n vegter
jy is ‘n vegter
jy is ‘n vegter
jy is ‘n vegter
jy is ‘n vegter
letras aleatórias
- michael jackson › letra de slave to the rhythm (2010 version) - michael jackson
- braindown › letra de final judgement - braindown
- laguna lunar › letra de matar el alma - laguna lunar
- il gotico internazionale › letra de domenico - il gotico internazionale
- ej laflare › letra de .terminal 1 - ej laflare
- pranda › letra de como pana - pranda
- dna tru lyricist micsteam › letra de resident evil - dna tru lyricist & micsteam
- machinista › letra de take comfort in being sad - machinista
- elza soares › letra de nos braços do samba - elza soares
- benjamin elias benjamin elia › letra de lo siento - benjamin elias (benjamin elia$)