letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de hand op jou bors - jo black

Loading...

hand op jou bors – jo black

wat het jou gewen
met jou hart geloop en mors
wie het jou gesê
jy’s minder werd as wat jy is

die tafels het gedraai
die kaarte is gedeel
nou staan jy voor die afgrond
met jou hart vol ongeloof

sit jou hand op jou bors
en voel hoe dit klop
jy kan nie gaan lê nie
tel jouself op
want daar’s soveel meer
in hierdie lewe wat jy nog moet weet
soveel in hiérdie lewe
het jy dalk vergeet

voel jy hoe dit klop
jy kan nie gaan lê nie
tel jouself op
want daar’s soveel meer
in hierdie lewe wat jy nog moet weet
soveel in hiérdie lewe
het jy dalk vergeet

hoe ver het jy geval
was dit te ver om op te staan
hoe lank het jy geglo
geglo jy’s op jou einde

dis tyd vir weer probeer
sonder vrees, sonder berou
maar die antwoord lê so diep
so diep hier binne jou

sit jou hand op jou bors
en voel hoe dit klop
jy kan nie gaan lê nie
tel jouself op
want daar’s soveel meer
in hierdie lewe wat jy nog moet weet
soveel in hiérdie lewe
het jy dalk vergeet

voel jy hoe dit klop
jy kan nie gaan lê nie
tel jouself op
want daar’s soveel meer
in hierdie lewe wat jy nog moet weet
soveel in hiérdie lewe
het jy dalk vergeet

na die winter sal jou son weer skyn
hou net moed want teen die middag
sal die mis verdwyn

sit jou hand op jou bors
en voel hoe dit klop
jy kan nie gaan lê nie
tel jouself op
want daar’s soveel meer
in hierdie lewe wat jy nog moet weet
soveel in hiérdie lewe
het jy dalk vergeet

voel jy hoe dit klop
jy kan nie gaan lê nie
tel jouself op
want daar’s soveel meer
in hierdie lewe wat jy nog moet weet
soveel in hiérdie lewe
het jy dalk vergeet

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...