letra de ek sal sing - jo black
ek sal sing – jo black
daar is iets wat my wou stil maak
daar is iets wat my wou breek
daar is iets wat my siel
in die donker weg wou steek
my hande was in kettings
en my vingers weggesteel
daar is iets wat wou keer
dat ek musiek met die wêreld deel
en as jy sing
sal die wêreld jou wil stil maak
om eer te bring
en na dit alles glo ek nou weer
soos ‘n kind
ek weet nou wie ek is
en ek sal sing
kom ons skuif die stoele nader
daar is iets wat ek wil sê
daar’s twee datums op jou grafsteen
soveel wat nog moet gebeur
met die wêreld op jou skouers
moet jy weet jy’s amper daar
want dis net voordat jy breek
dat hy alles vir jou gee
en as jy sing
sal die wêreld jou wil stil maak
om eer te bring
en na dit alles glo ek nou weer
soos ‘n kind
ek weet nou wie ek is
en ek sal sing
en al breek die grondpad jou
voor jy die teer vat
daardie kruispad was gestuur
dis nooit te laat
en as jy sing
sal die wêreld jou wil stil maak
om eer te bring
en na dit alles glo ek nou weer
soos ‘n kind
ek weet nou wie ek is
en as jy sing
sal die wêreld jou wil stil maak
om eer te bring
en na dit alles glo ek nou weer
soos ‘n kind
ek weet nou wie ek is
en ek sal sing
en ek sal sing
en as jy sing
sal die wêreld jou wil stil maak
om eer te bring
letras aleatórias
- dyland lenny › letra de el juego - dyland & lenny
- parquet courts › letra de smart aleck kid - parquet courts
- glibs › letra de snow - glibs
- club for five › letra de joka päivä ja joka ikinen yö - club for five
- neon hitch › letra de pink fields - neon hitch
- grupo niche › letra de mi hijo y yo - grupo niche
- els catarres › letra de estels al vent - els catarres
- foti › letra de marina - foti
- george clinton › letra de mathematics of love - george clinton
- naaak › letra de för musiken - näääk