letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de een klein klippie - jo black

Loading...

staan op, jy weet
jy moet elke oggend hard werk om te kry wat jy wil eet
daars hoop, bly net glo
die genade kom in stukkies, dit val soos reën van bo
staan op, daars meer
daar is meer as een manier om al jou seëninge te meet
bly hoop, deur die seer
al val jy oor die klippe, bly die here in beheer
dit vat net een klein klippie om ‘n reus plat te slaan
‘n klein vlam in die donker om ‘n veldbrand te maak
lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind
jy moet weet, jy kan net voorentoe gaan
staan op, nog ‘n keer
elke lente kort die winter om die bloeisels te waardeer
bly glo, op jou knee
dis die storms wat jou vorm, daars nog soveel om te leer
dit vat net een klein klippie om ‘n reus plat te slaan
‘n klein vlam in die donker om ‘n veldbrand te maak
lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind
jy moet weet, jy kan net voorentoe
al kyk jy op en jy twyfel, en winde in die weste waai
moet jy weet dit sal verander, soos die aarde om seisoene draai
dit vat net een klein klippie om ‘n reus plat te slaan
‘n klein vlam in die donker om ‘n veldbrand te maak
lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind
dit vat net een klein klippie om ‘n reus plat te slaan
‘n klein vlam in die donker om ‘n veldbrand te maak
lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
verbreek die helse kettings wat jou elkedag verbind
jy moet weet, jy kan net voorentoe gaan
voorentoe gaan!

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...