letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de die lig - jo black

Loading...

die lig – jo black

vrees bepaal jou nie
sterk is wie jy is
jou lewe het dit al bewys
donker draaie kom
die lewe stamp jou om
jy sal weier om te lê
luister wat jou hart wil sê

staan net op
voel die bloed deur jou are klop
dis net jy wat jouself kan stop
skree dit uit
kom wees die lig
in die donker nag
brand ons vuur vir die hoop wat wag
‘n lighuis wat op die rotse staan
skree dit uit
kom wees die lig

maak jou eie pad
gaan waar niemand gaan
jou hele lewe wag op jou
in jou teenwoordigheid
moet die vrees verdwyn
wees die lig wat aanhou skyn
en dryf die donker oral uit

staan net op
voel die bloed deur jou are klop
dis net jy wat jouself kan stop
skree dit uit
kom wees die lig
in die donker nag
brand ons vuur vir die hoop wat wag
’n lighuis wat op die rotse staan
skree dit uit
kom wees die lig

staan net op
voel die bloed deur jou are klop
dis net jy wat jouself kan stop
skree dit uit
kom wees die lig
in die donker nag
brand ons vuur vir die hoop wat wag
‘n lighuis wat op die rotse staan
skree dit uit
kom wees die lig

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...