letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de die herinnering - jo black

Loading...

hi daar
lanklaas gesien
is daar ‘n held in jou lewe
is daar iemand wat jou bedien

ons draaie
het jou nie verander
jou oë kyk steeds dwarsdeur my
en nog alles van my vasvang

as jy wil gaan
sal ek verstaan
en as jy wil bly
moet ek bely
vanaand bou ons ‘n herinnering
jy’s welkom in my binnekring
help my bou, help my bou
aan die herinnering

vanaand wil ek nêrens anders wees
verbeel ek my jy wil ook nie gaan
los alles bly net by my

en deel weer
met my ‘n bottel wyn
kom ons draai die tyd se arms terug
raak weg in hierdie oomblik

maar as jy wil gaan
sal ek verstaan
en as jy wil bly
moet ek bely

vanaand bou ons die herinnering
jy’s welkom in my binnekring
my wonder, my wonder
soet herinnering

een aand se oorgee aan ons drome
maak hierdie lewenspad van ons
weer volkome
as jy wil gaan
sal ek verstaan
en as jy wil bly
moet ek bely

vanaand bou ons die herinnering
jy’s welkom in my binnekring
my wonder, my wonder
vanaand bou ons die herinnering
jy’s welkom in my binnekring
my wonder, my wonder
my wonder, my wonder
soet herinnering

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...