letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de #freestylefridays (08-05-2020) - jitsvinger

Loading...

jits kom en vertrap
skop en klap ‘n skobbejak dom
op gemak
ek tokkel die oppervlak en drop vragte
vol substance soes viskop en patat
drukkit in jou tonsils
spring innie mirrel
begin die film, dis gospel
doef-daf, roba letheka, to left, to right
woelig soes: yesyaaa!!!
en dit werk op jou moer
soes ‘n officer oppie job vi hendrik verwoerd
naai koel af met daai kwaai suit aan
chise hier boeta live!
slat ‘n pantsula vee daai stoep af
draai die stroef af met sout en asyn
kou. slukkit. raak wys
die is daai good stuff!! weet jou ma jy is hier?
weet jou pa jy lieg?
tot laat toe gee my smart yard music
sopnat my broe, sy werk’ie nomme
s-xy en bobbin daai’sie move!
nou lek’it op multi-kulti ek slouch’ie
auties is mal met die sound
soos bunny chows vannie kaap
vriet!
skaftien soes bakstene
vi jou siek gedagtes en asvaal bene
koenak met die freestyle
sivieles oppie landkaart
jol soes kaspaas in transvaal
die man innie mirrel
te hard oppie verbal
slat in jou binneste
yass! nou rukkie ding

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...