
letra de 'n liedjie vir jou - jannie du toit
ek d-nk vanaand aan jou, en aan die wildekus- se golwe
ek d-nk vanaand aan jou, en aan die eindelose strand
ek d-nk aan rotskastele, watervalle na benede
en beestepadjies sukkel oor die rand
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring
ek d-nk vanaand aan jou, en aan die visriviervallei
ek d-nk vanaand aan jou, en aan sy kronkel kronkel kronkel
ek d-nk aan stroomversnellings, aan die koue winternagte
en kampvuuraande op die goudgeel sand
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring
ek d-nk vanaand aan jou, en aan die blou blou kaapse berge
’n sprokiesland in bleekwit op ’n helder sterligaand
ek d-nk aan waterpoele, wit proteas teen die hange
maar somtyds vir ’n oomblik net aan jou
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring
letras aleatórias
- letra de dipp - cheesesilver
- letra de move on - k-wak
- letra de the gift - grayskul
- letra de justin bieber at the gates of hell - so much light
- letra de hesoyam - og prince
- letra de big knots - justo
- letra de summer in chicago - the small calamities
- letra de melancolirico - a.l.m.a. - arma lírica musical da alma
- letra de the traveling baboon show - beau black
- letra de experience / habits - svn. the. singer.