letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de sannie sê - jack parow

Loading...

goud en diamante, diamante, goud en diamante
blink aan albei kante
goud en diamante, diamante, goud en diamante
blink aan albei kante

yo
sannie het vir jannie aan die hand gegryp
jannie het vir sannie soos ‘n man gelyk
sannie het vir jannie om die hoek gevry
jannie het vir sannie om die bos gelei
jannie se vir sannie sy’s die mooiste vrou
sannie se vir jannie “jan ek like’s van jou”
jannie wou met sannie trou
sy se sy kannie nou
jannie klou want jannie wou
jannie jy’s ‘n funny ou
gebou soos ‘n pou
gebou vir ‘n ou
gebou om te go
wat wou let her go
sannie roep vir jannie met ‘n ysterklou
jannie wou vir sannie graag ‘n huisie bou
met ‘n white picket fence
en ‘n swing in die tuin
en ‘n groot fokken stoep vir ‘n lekker glas wyn
maar sannie se oe dwaal rond in die dorp
vir ‘n man met ‘n plaas en ‘n bloedrooi porsche

die laaities is mooi maar te min vir my
ek soek ‘n ryk man wat mooi na my kan kyk
sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk
ek soek goud en diamante, diamante, goud en diamante
blink aan albei kante
goud en diamante, diamante, goud en diamante
blink aan albei kante

jannie se vir sannie maar hy werk vir haar
sannie verstaan nie, sy hou aan met kla
sannie se vir jannie maar hy’s altyd reg
jannie raak versteurd want sy se hom sleg
nou slaap jannie elke aand in ‘n enkelbed
en agter in sy kop d-nk hy sannie is ‘n slet
so hy begin messages te lees op haar sel
en sien sannie sms met sy beste pel
nou raak jannie heetemal befok in sy kop
en ‘n slaan vir sannie uit met ‘n bicycle slot
laai haar in die kattebak af in die pad
klop hom in rat, trap plat, right laat ons gaan
kom by die plaas, grawe ‘n gat
haar laaste rusplek sal wees in hierdie vlak graf
jannie spring in sy bakkie en wheelspin weg
oppad by die straat af na bart se plek

die laaities is mooi maar te min vir my
ek soek ‘n ryk man wat mooi na my kan kyk
sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk
ek soek goud en diamante, diamante, goud en diamante
blink aan albei kante
goud en diamante, diamante, goud en diamante
blink aan albei kante

dis haar skuld, sy’t dit gedoen aan ha-rs-lf
ek het mos gefokken praat maar niks het gehelp
bart, maak oop die fokken deur
jis jannie, what’s up? is iets verkeerd?
praat help mos fokol
jannie slat vir bart
toe hy wegkruip trek die bloed oor die mat
hy slat vir bart nog eenkeer toe hy try retreat
en dra hom oor sy skouer, gooi hom op die backseat

die laaities is mooi maar te min vir my
ek soek ‘n ryk man wat mooi na my kan kyk
sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk
ek soek goud en diamante, diamante, goud en diamante
blink aan albei kante
goud en diamante, diamante, goud en diamante
blink aan albei kante
goud en diamante, diamante, goud en diamante
blink aan albei kante

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...