letra de vergeet van my - irene-louise van wyk
jy moet maar vergeet van my
hy bel, maar ek tel nie op nie,
ek het nie nou tyd vir sy stem nie
my voicemail se eks in frankryk
terwyl ek na die wildtuin kyk
eks nie beskikbaar nie, veral nie vir jou nie
hierdie keer gaan alles net oor my
ek wil net in die bondel vry
jy kan vergeet van my
ek gaan jou net verlei
lei lei verlei ek gaan jou net verlei
lei lei verlei
jy moet maar vergeet van my
vreesloos dans ek deur die lewe
aspris met ‘n goeie rede
sy facebookstatus gaan oor my
al wil ek hom so graag vermy kan ons steeds vriende bly, slegs facebookvriende bly. hierdie keer gaan alles net oor my ek wil net in die bondel vry
jy kan vergeet van my
ek gaan jou net verlei
lei lei verlei ek gaan jou net verlei
lei lei verlei
jy moet maar vergeet van my
lipstick, handsak, hakke – check
jou groot droom is my en jou
ag shame ek sien jys alleen hier
letras aleatórias
- x_andy_x › letra de heavy holding - x_andy_x
- s3rl › letra de mr vain (dj edit) - s3rl
- shamba › letra de touchdown - shamba
- tonight we fight › letra de starve - tonight we fight
- zona mc › letra de da oggi mi chiamo clemente - zona mc
- slutboi › letra de forrest redd - slutboi
- hernani › letra de the wenger out mixtape intro - hernâni
- cornelis vreeswijk › letra de la diuca - cornelis vreeswijk
- beau black › letra de give a little guy a chance - beau black
- lazarus › letra de can't stop - lazarus