letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de god se oë - in stax

Loading...

ek het alles probeer wies wat ek kan
maar dan kom ek uit as niksi(×2)
ek vra die here maak vir my n beter man
miskien gaan ek eendag staan vir iets brie
ek dank die here hy maak jou deel vani plan
miskien ht ek nie deur al dai hel gegaan vir niksi

+ chorus
dinge raak reg
dinge raak geslag
maar sotye mut ons deur hai swaar dinge veg(×2)
hoe kyk god my deur sy oë
sien hy n kind wat is nog verloor
daar is baie party in my lewe verniel
maar nooit sal ek voor n devil gaan kniel

waar moet ek begin om te vir tel van my lewe
ek hoop dit here gaan my na die vergewe
kom ons begin by die verlede

ek was 15 toe wil ek rap
dom rympie op gemaak nai hai was wack
toe ek begin skryf het en ek land my eerste track
paar disse gehad maar ek het altyd n comeback
maar niemand het my gekeni voel ek was opi sidetrack
selle jaar my ouma sterf van n hart attack

my broer en my taanie ht in getrek
lewe was by die begin swaar want hulle ht op my gewerk
ek moet nog voor gestel wees so toe loop ek maar werk

toe leer ek om te vergewe
om iet te gaaan maak van my lewe

maar toe kom die vrouens in my lewe in
ek wiet meer wat ons te d-nk
ek het nie eers in wyni maar ini dagga verdrink
my trane wat drip so pen ink
te veel op die brein kani reg d-nk

ek gani laat die lewe my onder kry
want god staan an agter my
ek moet my pen op tel hy wil vluister in my ore
bly still ek wil die here hoor
sy stem is mooier as koor
ek is n sonde om jou self te vermoor

+ chorus
dinge raak reg
dinge raak geslag
maar sotye mut ons deur hai swaar dinge veg(×2)
hoe kyk god my deur sy oë
sien hy n kind wat is nog verloor
daar is baie party in my lewe verniel
maar nooit sal ek voor n devil gaan
ek het alles probeer wies wat ek kan
maar dan kom ek uit as niksi(×2)
ek vra die here maak vir my n beter man
miskien gaan ek eendag staan vir iets brie
ek dank die here hy maak jou deel vani plan
miskien ht ek nie deur al dai hel gegaan vir niksi

+chorus
dinge raak reg
dinge raak geslag
maar sotye mut ons deur hai swaar dinge veg(×2)
hoe kyk god my deur sy oë
sien hy n kind wat is nog verloor
daar is baie party in my lewe verniel
maar nooit sal ek voor n devil gaan kniel

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...