letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de vrede - glaskas

Loading...

waar is die hoop?
waar is die sogenaamde afrika renaissance?
skrik jouself dood as jy wakker skrik van hierdie droom
daar skuil ‘n derde wereld oorlog in hierdie tweede kans

waar is die punks?
wat het geword van regte rebels wat werklik iets
gehad het om oor te kla?
waar is die rastas? glo julle nog in jah?
of is dit als maar net ‘n act, ‘n verskoning vir dagga

chorus:
waar is die vrede? waar is die equality?
waar is die vryheid, in ons democracy?
waar is die vrede? al wat ek sien is conformity
waar is die vrede?

waar is my pelle, hulle gee nie ‘n hel om oor politiek nie
ons soek distortion, maar nie misleiding nie
waar is die opvoeding, niemand word slimmer deur obe nie
waar is die respek, die oorspr-nklike idees
maak jou amen amen en jou ja, jou ja
waar’s die persoon wat gaan reageer op die vrae wat ek vra?

chorus

waar is die mense wat nog droom, die visionaries?
waar is buzz lightyear en sy beyond infinity?
waar is martin luther king?
waar is die hippies?
waar is, waar is, waar is jimi hendrix?

chorus

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...